Benny Hill | |
Geboortenaam | Alfred Hawthorne Hill |
---|---|
Geboorte | Southampton, Hampshire, Groot-Brittanje | 21 Januarie 1924
Sterfte | 20 April 1992 (op 68) Teddington, Greater Londen, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Skrywer en akteur |
Aktiewe jare | 1947-92 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Benny Hill (21 Januarie 1924 – 20 April 1992) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Those Magnificent Men in Their Flying Machines or How I Flew from London to Paris in 25 hours 11 minutes (1965), Chitty Chitty Bang Bang (1968), en The Italian Job (1969), en in die televisiereeks The Benny Hill Show (1969).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search